CAPS GET 7 AFRIKAANS HUISTAAL – TERM 4 – WEEK 1 and 2

1. Luister en praat 

Luister- en Praatstrategieë
Onvoorbereide mondelinge aanbieding:
Bekendstelling van ’n spreker/bedanking/vertel ’n storie:
• Kies ’n gepaste onderwerp.
• Organiseer inligting samehangend.
• Identifiseer woordeskat en taalstrukture.
• Effektiewe inleiding en slot.

Kenmerke en konvensies (openbare praattegnieke, struktuur):
Hardoplees:
• Gepaste gebruik van toon, tempo en intonasie.
• Doeltreffende gebruik van leestekens.
• Gepaste gebruik van liggaamstaal.

2. Lees en kyk

Literêre teks soos jeugroman/kortverhale/drama:
• Belangrikste kenmerke van letterkundige teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema.

Die leesproses:
• Pre-lees (Lei die teks in).
• Tydens lees (kenmerke van die teks).
• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk, kontrasteer, evalueer).

Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en visuele teks):
• Vluglees vir kerngedagtes.
• Soeklees vir ondersteunende besonderhede.
• Maak voorspellings.
• Lei die betekenis van onbekende woorde en beelde af.
• Kern en ondersteunende gedagtes.
• Onderskei tussen feit en mening.
• Afleidings en gevolgtrekkings.
• Gee eie mening.

3. Skryf en aanbied

Lang/kort transaksionele teks bv. gee van aanwysings:
• Vereistes t.o.v. formaat en styl.
• Teikengehoor, doel en konteks.
• Woordkeuse en taalstrukture.

Fokus op die skryfproses:
• Beplanning.
• Konsep.
• Hersiening.
• Redigering.
• Proeflees en aanbieding van finale konsep.

4. Taalstrukture en -konvensies

Woordvlakwerk: samestellings, Afleidings
Byvoeglike naamwoorde: (intensiewevorme, verboë vorme)
Voorsetsels

Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne; saamgestelde sinne, bywoordelike en byvoeglike bysinne

Betekenisleer en woordeskatuitbreiding: sinonieme; antonieme; letterlike; kontekstuele en figuurlike betekenis, byvoeglike naamwoorde, bywoorde

Lees- en skryftekens: kommapunt;aanhalingstekens; punt;afkappingstekens

Questions