CAPS GET 7 – AFRIKAANS HUISTAAL -TERM 2 – WEEK 3 and 4

1. Luister en praat 

Luister- en Praatstrategieë
Luister met begrip (geskrewe teks/TV nuusaanbieding):
• Verduidelik die luisterproses.
• Maak aantekeninge.
• Skryf antwoorde neer.

Verskillende vorme van mondelinge kommunikasie: Debatteer (oor advertering):
• Kies ’n gepaste onderwerp.
• Bied die argument logies aan.
• Gebruik gepaste aaneenskakeling.
• Gebruik korrekte woordeskat en taalstrukture.
• Gebruik manipulerende-/gevoelstaal.
• Volg prosedures.

2. Lees en kyk 

Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en/of visuele teks soos advertensie):
• Vluglees.
• Soeklees.
• Aandagtige lees.
• Maak afleidings (karakters, ruimte, milieu, boodskap).
• Afleiding van betekenis van onbekende woorde deur woordaanpakvaardighede.
• Manipulerende taal.
• Formele-/informele taal.

Literêre teks soos ’n roman:
• Belangrikste kenmerke van ’n letterkundige teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema.

Die leesproses:
• Pre-lees (Lei die teks in).
• Tydens lees (kenmerke van die teks).
• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk, kontrasteer, evalueer).

3. Skryf en aanbied 

Skryf transaksionele tekste:
Advertensie/plakkate:
• Vereistes t.o.v. formaat.
• Doel, teikengroep en konteks.
• Woordkeuse en sinskonstruksie.
• Visuele elemente soos lettertipe en -grootte, opskrifte, simbole, kleur.
• Manipulerende/oorredende taal.

Fokus op die skryfproses:
• Beplanning.
• Konsep.
• Hersiening.
• Redigering.
• Proeflees en aanbieding van finale konsep.

4. Taalstrukture en -konvensies

Woordvlakwerk: eiename, geslag,meervoud, enkelvoud Aanwysende voornaamwoorde,betreklike voornaamwoorde

Sinsvlakwerk: direkte en indirekte rede, enkelvoudige sinne, stelsinne

Betekenisleer enwoordeskatuitbreiding: sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis

Leestekens en spelling: dubbelpunt,kommapunt en Woordeboekgebruik

Questions